
Betaal jou R70 by jou klasonderwysr in, na die skoolvakansie en kom speel en gly tot jy moeg is! - Geen skoolklere vir die dag nie
Bring jou handdoek, ekstra droƫ klere en sonblok saam.
Graad 1 - 4
Waterglybaan
Mini Gian Slide
Wave Slide
Skuimmasjien
Spring Kastele
Playstation Castle
Banana Blitz
Graad 5 - 7
Waterglybaan
Giant Slide
Wave Slide
Skuimmasjien
Rodeo
Kussinggevegkasteel
Rocket
Lekker eetgoed koeldrank & ysies te koop
| Shipping Cost |
|
| Shop Location | 1 Rose-Innes Street, Ext 10, eMalahleni, 1034 1034, Mpumalanga, South Africa |
No reviews found!

No comments found for this product. Be the first to comment!